Home

Shop Collection

Our Story

Contact Unique Products. Combined of Some of SA's most Loved Handmade items. At Rinkatinktink we also strive to have Educational products of high quality

  • Facebook Basic Black
  • Pinterest Basic Black
  • Black Instagram Icon

© 2023 by happy kids. Proudly created with Wix.com

       Rinkatinktink      

Hierdie boeke is nie soos ander boeke wat jy al gelees het nie. Jy kan dit nie van voor tot agter deurlees nie! Aan die einde van elke bladsy moet jy, die leser, 'n keuse maak, wat bepaal wat volgende gaan gebeur. Jy kan die boek oor en oor lees – daar is meer as 40 verskillende eindes!

In VLOEK VAN DIE SEEKAT-EILANDE is jy 'n spesialis op die gebied van Antieke geskrifte. Jou vriendin, Ans, vra jou om saam met haar na 'n geheimsinnige eiland toe te gaan, maar sy daag nooit op nie... Jy moet probeer om 'n skatkaart in die hande te kry, jou vriendin te red, en die vloek van die Seekat-eilande vry te spring. En jy moet te alle tye probeer om AAN DIE LEWE TE BLY!

 

Wees gewaarsku. Die avontuur is gevaarlik! Kies versigtig...

Vloek van die seekat eiland

R140,00Price