Maklike, kort stories vir 2-5 jariges! Leer jou kleuter speel-speel om te luister na onderwerpe waarin hulle belangstel! 16 stories met lewendige byklanke wat beginner-lesertjies se aandag boei - ideaal om kleintjies op die langpad of voor slaaptyd rustig te hou.

 

CD 1:

1. Die stout hoendertjie

2. Wie woon hier?

3. Padda se probleem

4. Op die plaas

5. Gertie en die sonkat

6. Drie klein vissies

7. Die groot storm

8. Waar slaap die maan?

 

CD 2:

1. Twee hasies hop

2. Die huisie in die bos

3. Die laaste stukkie kaas

4. Klaas Vakie

5. Mamma se fiets

6. Die rooi kitaar

7. Wie klop aan my deur?

8. Vyf soentjies

Tik Tak Tok CD

R150,00Price