Toe Robottertjie een middag na skool by die huis kom, het 'n leeu in die tuin ingetrek ... en hy lyk nie of hy gou weer wil groet nie!
Stories op die CD:
1. Robottertjie en die leeu
2. Robottertjie en die vlieër
3. Robottertjie en die stout varkie
4. Robottertjie hou konsert
Robottertjie CD
R110,00Price