Die Van Der Merwes het 'n vakansiebus wat heeljaar lank onder die bome in hulle agterplaas in Pretoria staan. Een keer per jaar word die vakansiebus onder die bome uitgetrek, skoongemaak, volgelaai en reggemaak vir die langpad see toe. Vrederalie die vlooi is ook lus vir 'n vakansie. Maar Mosselbaai is ver, en toe die Van Der Merwes se vakansiebus by die petrolstasie in Bloemfontein stop, besluit Vrederalie om in te spring en saam te ry ... met skreeusnaakse gevolge! 

 

Stories op die CD:

1. Waar die vlooi opgeklim het

2. Waar die wiel weggerol het

3. Waar hulle vir Ouma verloor het

4. Waar hulle opgeëindig het

n Vlooi in die vakansiebus CD

R110,00Price