Home

Shop Collection

Our Story

Contact Unique Products. Combined of Some of SA's most Loved Handmade items. At Rinkatinktink we also strive to have Educational products of high quality

  • Facebook Basic Black
  • Pinterest Basic Black
  • Black Instagram Icon

© 2023 by happy kids. Proudly created with Wix.com

       Rinkatinktink      

Dix is mal daaroor om rookbomme te maak. Maar toe hy sy nuwe mengsel in die tuin wil toets, loop dinge skeef. Dix se pa beland per ongeluk in die rookwolk, en die chemiese reaksie krimp hom piepklein! Nou moet Dix en sy pa, met die hulp van die miere in die tuin, 'n plan maak om die proses óm te keer. Vóór dit te laat is. Voordat Meneer Strabofsky, die buurman, begin om al die tuine in die straat met die jaarlikse dosis miergif te kom spuit..

Help! Ek het my pa gekrimp

R135,00Price