Wie sal kan bly in 'n vlieënde yskas? En wat sal die sterkste babatjie in die wêreld als kan doen? Het jy al gewonder oor hoekom mens nie skroefies mag eet nie? 'n Versameling van regtige ... vreemde stories! 

 

Stories op die CD:

1. Die koning se leeu se snorbaard se klokkie

2. Die sterkste babatjie in die wêreld

3. Die vlieënde yskas

4. Hoekom mens nie skroefies eet nie

Die Koning se leeu CD

R110,00Price

    Home

    Shop Collection

    Our Story

    Contact Unique Products. Combined of Some of SA's most Loved Handmade items. At Rinkatinktink we also strive to have Educational products of high quality

    • Facebook Basic Black
    • Pinterest Basic Black
    • Black Instagram Icon
           Rinkatinktink      

    © 2023 by happy kids. Proudly created with Wix.com