This book is part of picture book series for younger story friends between 2 and 5 years. The books have storylines that are easy to follow, with limited text and large, colourful illustrations!

 

Prenteboeke vir 2-5 jariges is spesiaal geskep vir ons heel klein maatjies!

Die boekies het eenvoudige storielyne met min teks en lekker groot, volkleur illustrasies deur E. Lanie. Saam met elke prenteboek is 'n CD vir saamluister, met 'n klokkie wat aan die einde van elke bladsy lui wanneer dit tyd is om om te blaai.

CD and Book

R110,00Price