Marisa du Toit is die talentvolle illustreerder van Murray&Me se idioomreeks.

Met haar unieke styl en aanvoeling vir  fantasie het sy al vele kinderboek-lesers se harte gesteel. Sy het ook die illustrasies gedoen vir ons 2018 animasiefilm Kromkieriefontein, en illustreer gereeld vir Vrouekeur.

Nou is haar eerste volkleur Verjaarsdag Kalender beskikbaar!

12 unieke, volkleur illustrasies met n bonus buiteblad wat jy kan raam

Birthday Calendar

R150,00Price

    Home

    Shop Collection

    Our Story

    Contact Unique Products. Combined of Some of SA's most Loved Handmade items. At Rinkatinktink we also strive to have Educational products of high quality

    • Facebook Basic Black
    • Pinterest Basic Black
    • Black Instagram Icon
           Rinkatinktink      

    © 2023 by happy kids. Proudly created with Wix.com