Home

Shop Collection

Our Story

Contact Unique Products. Combined of Some of SA's most Loved Handmade items. At Rinkatinktink we also strive to have Educational products of high quality

  • Facebook Basic Black
  • Pinterest Basic Black
  • Black Instagram Icon

© 2023 by happy kids. Proudly created with Wix.com

       Rinkatinktink      

Ontmoet vir Ansofie Plak. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar ouers is ruimtereisigers, en daarom bly sy by haar Oupa Albertus in die huis met die skewe geel deur in Kromstraat. Saam met Hond en die bure se seuntjie, Miglio, beland Ansofie in allerhande interessante avonture!

 

Ansofie ontvang 'n pakkie uit die ruimte met allerhande vreemde goeters in – ruimtelekkers, ruimtekoekies, 'n ruimteplantjie … en 'n ruimtepilletjie om die plantjie te laat groei. Maar toe 'n klein spinnekoppie per ongeluk aan die pilletjie kou, groei hy reusagtig groot! Nou moet Ansofie Plak hom keer voordat hy groot moles in Kromstraat veroorsaak...

Ansofie Plak : Die Spinnesourus

R115,00Price